Versprei hierdie
boodskap, stuur dit aan 'n vriend ! >>
24,000 Vergete BOERE KINDERS in grafte
Daar lê duisende Boere kinders, vergete en
onbesoek in koue onbekende en onversorgde graffies.
Weet jy hoeveel ? Weet jy waar ? Weet jy
hoekom ? Weet jy wie ?
Wat gaan jy daaromtrent doen ?
Jou rug draai soos die res ?
Vir 100 jaar reeds, word ons, die Boervolk, bedrieg en belieg, in skole en kerke, deur die
politici, valse leiers en kulturele groepe, met vervalste boeke, geskrifte, en 'n vyandige media, .
Die Broederbond(vandag die Afrikanerbond) het gesorg dat die Boervolk uit die Boerevolkshuishouding
gehou word, hy het die wie nie-Boere was, asook die loënaars onder die Boervolk, daargestel, in politiek, kerke, skole,
universiteite, kultuur groepe en die media, om die Boervolk se "Identiteit" te vervang met die van die
Afrikaner
Hulle herskryf ons geskiedenis, ons verlede, dus ons vryheidstryd en kultuur, en so
kry hulle dit reg om ons toekoms te manipuleer.
Hulle vervals en vervang ons Boere VOLKS identiteit met die van die Afrikaner
Hul verdraai die feite, en rig valse monumente op, jeens kompromië bedrieg hul die Boervolk en veroorsaak hulle
dat ons ons eie vergeet en verloën.
Hoekom Vroue en kinders ?, hoekom nie KINDERS en vroue ?
Is hulle slinkser as die slang in die paradys ?
Wou hulle dalk net die waarheid aangaande hulself hiermee versteek ?, of wou hul dit van die Boervolk weerhou.
Vra vandag vir iemand, hoeveel vroue en kinders in die konsentrasiekampe omgekom het, en hul sal moontlik onthou
dat dit 27,000 sielle was.
Maar vra, "Hoeveel Vroue en kinders onderskeidelik", en byna niemand sal jou die antwoord kan gee !
Hoekom ?
Daar is nooit onderskeid gemaak ten opsigte van hierdie getalle nie !
Hoekom ?
Die waarheid is subtiel weerhou en siedaar die Boervolk weet nie eens dat daar 8 (agt)
Boere kinders dood is vir elke Boere vrou.
24.000 (Boere)Kinders teenoor 3,000
(Boere)Vroue is dood ! (8x)
24.000 (Boere)Kinders teenoor 3,000
(Boere)Krygers is dood ! (8x)
Een Boere Kind is gedood vir
elke Brit se dood
Hoekom nie die KINDER monument ?
Daar is 3,000 Vroue dood, maar 8 keer meer, 24,000 Kinders dood hoekom word dit omgedraai, omdat hulle weet dat mense sou onthou as word die Vrou Wat maak die seerste, wat onthou mens die langste
is dit moontlik om te weet wat jy by die winkel gaan kry as hulle net " kos en klere " adverteer, sonder om fisies te
gaan kyk. Hoeveel mense gaan weet hoeveel kos teenoor klere daar was, mits hulle self loop en kyk.
Nog minder weet mense hoeveel " Vrouens of Kinders " daar in Boeregrafte is.
Wie het besluit wat eerste kom ? die hoender of die eier - niemand sal weet - maar tog hier waar dit van kardinale
belang is om te kan identifiseer met n gebeurlikheid - toe besluit daar welliswaar vir jou iemand doer in die
verlede wat eerste was.
As jy wil gaan kos koop en iemand se vir jou dat n sekere winkel baie " kos en klere " aanhou en jy kom daar en sien
dat daar net broodrolletjies is vir kos en die res van die winkel is hope klere, wat nou, jy is mos mislei of verkeerdelik
ingelig. 27 000 " kos en klere " ?? - Nou? hoeveel van elk is daar ??
Sou dit nie beter wees om te se baie " klere en kos " plaas van " kos en klere" (omgekeerd), of maak dit nie saak nie.
Seker nie.
Daar is 27 000 dood (buiten krygers), hoeveel was daar van elke groep, vrou of kind?.
Dit blyk asof daar maar net n paar kindertjies dood is aangesien vrouens eerste genoem word.
Ons dink (moet tog nie met absurde simantiek hier aankom) dat daar van KINDERS eerstens gepraat moet word, maar
ook samehangend met die getalle, dus 24 000 kinders
en 3000 vroue.
Terug na Hoofblad
|