Transvaalse Vierkleur

BOERE SEPARATISTE

  Vrystaatse Vierkleur
Klik vir vergrote embleem
! Paardekraal !
12 Oktober 2002
BOERE EENDRAG
deur die Transvaal en Vrystaatse Separatiste
BOERVOLK
IDENTITEIT
Klik vir vergrote embleem
NUUS ! ! ! ! ! EEN VAN DIE GROOT POLITIEKE LEUENS
Dat die BOEREVOLK nie kan saamstaan ! Bog ! Dit is BOER en Afrikaner wie nie kan
 
          TUIS ENGLISH DONASIES POSLYSTE KONTAK-ONS POLITIEK ! BESOEKBOEK WIE IS ONS HULP STEM HIER  
   HOOF INDEKS
  24,000 Kinder grafte
  Argiewe
  Beleid / Manifes
  Bangjan
  Bedrog van die jare
  1910-1961-1994

  Boeke
  Boer vs Afrikaner
  Boer Radio
  Boere Grond
  Boere Holocaust
  Boere Identiteit
  Boere Ideologie
  Boere Jeug
  Boere Mans
  Boere Vrouens
  Doel
  Eenheid vs Eendrag
  Ekonomie ?
  Fotos
  Gebeure
  Gelofte-Bloedrivier
  Gelofte-Paardekraal
  Geskiedenis
  Grondwet ?
  Grond gebied !
  Help Boere
  Holocaust
  Identiteit
  Ideologie
  Koerant
  Koloniealers
  Konsentrasiekampe
  Leuens
  Monumente
  Nadenke
  Neem deel
  Oorloë
  Oplossing
  Party-Politiek
  Politieke Gedrogte
  Poslyste
  Republiek ?
  Saam of Teen
  Separatiste
  Simboliek
  Skakels www
  Traktate
  Transvaal
  Valse Rep. 1961
  Vroue Blad
  Vergeet ?
  Valshede
  Vlae
  Boere-Volksliedjies
  Volkslied Transvaal
  Volkslied Vrytstaat
  Vryheidstryd
  Volkstaat ?
  Vrystaat
  Vryheid
  Volksraad
  Wie is ons ?
  www Skakels
  Ander !! ??
 
Versprei hierdie boodskap, stuur dit aan 'n vriend ! >>

??? VOLKSTAAT ???

GEDAGTES

??? Watter volk ??? (se) STAAT bedoel hulle hiermee
Of is dit nie rêrig van belang nie
!! So word die "wip" daargestel !!
Hierdie term/woord, "volkstaat", het vroeg in die 80er jare tot die woordeskat van die "kwasie konserwatiewe" politici gekom. Dit is iets wat hulle self nie juis kan verstaan of begryp nie, dus hol hulle soos afkop hoenders daarmee rond.

Hierdie stelling is eintlik verkeerd, dit is in der waarheid die Boervolk wie se kop met hierdie term volkstaat in gevaar is om te rol.
Die gevaar is dan ook dat ons die Boervolk se koppe met hierdie woord afgekap is.

Hierdie ????STAAT is 'n identiteitslose dierasie met gevaarlike nagevolge vir die Boervolk. Dit verwys na geen spesifieke VOLK nie, dit is so leeg soos wat die politici self is, hul sal nooit 'n ideologie volg nie, want dan is hul mag afgekap soos 'n hoender.

Daar bestaan verskeie gedagtes oor Vryheid aan die Suidpunt van Afrika in vandag se dae aangaande die blankes.

Daar was voor 1961, twee groepe, die een wou 'n Republiek en die ander 'n Unie (Britse Kolonie van die Kaap) gehad het.

In die jaar 1983 het daar 'n geweldige penarie vir die politici gekom, dit was die jare toe massas mense bymekaar gekom het om te hoor van die Boere Republieke se herstel en hoe dit sou geskied en wat die voordele daaraan verbonde sou wees. Dit was nie net vir die "pink" linkse NP en ander 'n gevaar, dit was ook 'n gevaar vir die voortbestaan van die KP en 'n spul kleiner bedmaatjies, 'n dreigende probleem, vir die voortbestaan van hul partye, bewegings en ook hul geldelike inkomste was hiermee bedreig gewees.

 
Kontak: E-pos die Boere Separatiste.
Sluit aan by een van die poslyste, en neem deel aan die gespreke en Boere volksbou.

Laaste datum van hersiening; 15 Augustus 2002.


This page hosted by Get your free home page here.