My Seiljag
(fotograaf: Len van Aswegen)
Let op na die goeie ou Sasol vlam in die agtergrond. Op Secunda is die vlam 'n teken van lewe in die dorp. Na my Wildekus staproete het ek die boodjie na een van die oornag hutte vernoem: Mbotyi (uitgespreek: 'mboitjie'). Ek het nog nooit die kans gekry of die tyd gevat om die naam op die boot te laat sit nie, maar vir my is dit nog steeds sy naam.
(fotograaf: Len van Aswegen)
Terug na Etienne se foto album