Tuis
Home

Izak se boeke
Izak's books

Ander publikasies
Other publications

Foto's van die gesin
Pictures of the family

Wie is Izak?
Who is Izak?

Kontakbesonderhede  
Contact details

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die melkweg het 'n ster laat val

Saamgestel deur Riana Scheepers & Nicci Thabo
Human & Rousseau (Pty) Ltd
2006
9780798146883

(This is a wonderful, eclectic collection of stories that have one thing in common: a farm. The authors were simply asked to write about the life on a farm. Izak grew up on a farm, so it was challenge that he relished in.)

Die melkweg het 'n ster laat val Die melkweg het 'n ster laat val is 'n dik bundel vol wonderlike stories oor plase. Riana Scheepers en Nicky Thabo is die samestellers.

Die bundel het die lig gesien toe Riana en Nicky die plaas, De Compagnie, se luisterryke verlede wou vier. Hulle twee het toe 'n hengse klomp skrywers uitgedaag om 'n verhaal oor 'n plaas te skryf.

My verhaal se naam is "Daai een met die tieties". Lees maar self hoe 'n paar mooi tieties hierdie plaasverhaal ophelder!

Hier is bekendes en onbekendes, oues en jonges, gekunsteldes en lekkervetellers, alles in een bundel.

Een van heel beste verhale in die bundel is deur sanger Coenie de Villiers geskryf.

Besoek gerus De Compagnie se webruimte, http://www.decompagnie.co.za/.

     izakdevries.co.za