Tuis
Home

Izak se boeke
Izak's books

Ander publikasies
Other publications

Foto's van die gesin
Pictures of the family

Wie is Izak?
Who is Izak?

Kontakbesonderhede  
Contact details

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Liefde, Natuurlik

Saamgestel deur Daniel Hugo & Carina Diedericks-Hugo
Lapa
2004
0799332739

Liefde, Natuurlik (Izak's stories from this collection have been translated and now appear in Rites of the ox.)

Dis 'n uitsonderlike bundel dié met van die mooiste liefdesverhale in Afrikaans.

Hier is 'n opsomming van die verhaal wat Izak geskryf het:

    Wat gebeur as 'n dominee besef sy pad het doodgeloop in die kerk? Hy gaan kruip weg op 'n klein, klein dorpie. Dis toe dat 'n ouderling sy verloopte dogter na die gehuggie stuur om uit die openbare oog te kom ...

    En daar ontdek die twee sondaars dat liefde, natuurlik, kan blom in al sy vorme. En hulle ontdek albei 'n aspek van godsdienstige liefde wat losstaan van die kerk se inhalige en moralistiese houvas op moraliteit.

Radio Pretoria het wel gesê dat Izak verhaal en die van Jeanne Goosen die volk sal skok, maar tot nou was die ontvangs op hierdie bundel besonder goed.

Hier is werklik mooi verhale in. Die ander outeurs in die versamelbundel is:

  • François Bloemhof
  • Helene de Kock
  • EKM Dido
  • Jeanne Goosen
  • Emile Joubert
  • Nanette van Rooyen
  • Amerie van Straaten
  • Paul C Venter
  • George Weideman
     izakdevries.co.za