Tuis Home
Ander publikasies
Foto's van die gesin
Kontakbesonderhede
|
In 'n neutedopSaamgestel deur Izak de Vries en Karen SimpsonBateleur Books 2006 978 1 86915 565 0 (This is a modern collection, encapsulating various subgenres of the short story. E-mail messages and blogs share the pages with stories of yonder, even an ancient oral narrative from Venda.) Agtien verhale oor Suid-Afrikaners deur Suid-Afrikaners, uit die stad, die platteland en die buiteland, dis wat In 'n neutedop so uniek maak. Gesoute skrywers en nuwe stemme skuur skouers in 'n versameling verhale wat gemik is op leesgenot. Verskeie verhale handel oor die liefde. Dis nuwe verhale wat nog nooit gepubliseer is nie. Moderne e-posse en blogs staan langs sprokies uit Venda en staaltjies uit die droë vlaktes van Kenhardt. Agter in die bundel verskyn 'n bondige bespreking van elke verhaal deur 'n span kundiges. Kyk net na die lys skrywers! Hier is verhale in van:
|
izakdevries.co.za |
Created with
Evrsoft First Page 2006, the free HTML Editor!