Tuisbladsy              
 
Publikasies   Nuut Jamie Martie Werkskole

Balkie

 

 

Kliek asseblief hier om na my nuwe webwerf te gaan/ 

Please click here to go to my new website

http://www.martiepreller.co.za

Maart/March 2005 

 

 

 

 

 

BALKIEEEEEEEEEE - NUUS 

English Summary 

 

In January 1993, three children - Zach, Bart and Carla - discovered the Balkie under a heap of leaves on their smallholding near Johannesburg, South Africa. The Balkie was already able to communicate fluently and to move with relative ease — it was therefore clear that he was not a baby Balkie.

 

His exact age could not be determined. His own memory goes back only to the time when he was discovered under the leaves. Therefore his age is calculated in  Balkie years. His origin stays an enigma, which will probably not be revealed in the foreseeable future. There is a faint possibility that later generations may be able to discover more about his roots, but that remains debatable.  

 

As it appears that everything concerning humans and their habits are alien to the Balkie, it is speculated that a) he is not an earthling of b) he might be an earthling but from an earlier or later time zone. As far as could be determined, he is the only existing Balkie. No other Balkies have so far been found...

 

Since 1993 Balkie has been telling stories 

 

 

 

 

 

 

  • BALKIE  kry hopelik baie binnekort SY EIE INTERAKTIEWE WEBWERF wat aan hierdie bladsy gekoppel sal word. 

 

 


NUWE BALKIEBOEK!

BALKIE EN DIE KLEURDIEF ('n volkleur prenteboek) sal (hopelik!) in 2003 beskikbaar wees. 'n GEMENE KLEURDIEF SUKKEL met Balkie, maar HY laat nie met hom SUKKEL nie! Soos DIE BALKIEBOEK word dit uitgegee deur Human & Rousseau-Uitgewers en geillustreer deur Elizabeth Pulles..


BALKIEKOERANT

Balkie skryf elke maand 'n Balkiekoerant wat deur rooirose versend word aan almal wat vir hom skryf. Kyk op Balkie se bladsy in rooirose om te sien wat jy moet doen om DIE BALKIEKOERANT elke maand te kry.
Nou kan die BALKIEKOERANT ook elke maand HIER gelees word.

JULIE 2002

AUGUSTUS 2002

SEPTEMBER 2002

OKTOBER 2002

NOVEMBER 2002

DESEMBER 2002

JANUARIE 2003

FEBRUARIE 2003

MAART 2003

APRIL 2003

MEI 2003

JUNIE 2003

JULIE 2003

WIE IS BALKIE?

BALKIE verskyn reeds sedert Januarie 1993 in die rooirose. Balkie vertel self sy lewensgeskiedenis en van sy avonture.

WAT IS BALKIE?

As jy dalk wonder wat Balkie is: Balkie is nie 'n hond, 'n beer of 'n donkie nie. Hy is 'n BALKIE en 'n BALKIE is 'n BALKIE.

WAAR KOM BALKIE VANDAAN?

ELIZABETH PULLES (BALKIE SE ILLUSTREERDER EN MEDE-MA) het sy lyfie in 1992 onder ’n bos in Westdene, Johannesburg sien sit. En al is sy ’n baie bekende kinderboekillustreeder sien sy nie NORMAALWEG goeters onder bosse nie. Maar HY was daar - toe nog naamloos en sielloos want sy het hom GETEKEN en vir my ’n afdruk gegee. Daar het hy teen my muur gesit en ek het gewag dat hy moet praat. Wat hy toe uiteindelik het. En nou kry geen mens hom stil nie.

BALKIENUUS

  • DIE BALKIEBOEK het nog 'n prys gewen! Dit is aangewys as die wenner in die ATKV-Kinderboektoekennings (2000) vir die kategorie 6-7 jariges.
  • BALKIE vertel ELKE maand ’n NUWE storie in ROOIROSE.
  • BALKIE se ADRES is in die ROOIROSE: Kyk daar wat jy moet doen om ELKE MAAND die BALKIEKOERANT in die pos te kry.
  • DIE BALKIEBOEK

    is beskikbaar by boekwinkels. KYK na DIE BALKIEBOEK SE BLADSY
  • BALKIE het die ALBA BOUWERPRYS gewen vir sy boek: DIE BALKIEBOEK.