Kliek asseblief hier om na my
nuwe webwerf te gaan/
Please click here to go to
my new website
http://www.martiepreller.co.za
Maart/March 2005
Skryfboeke
Prenteboeke
Kinderboeke
Jeugboeke
Kliek op die Kalahari prentjie om 'n
boek direk van kalahari.net te bestel.
|
INLIGTING
-
By elke boek, waar moontlik, is 'n resensie of die
beskikbare flapteks of 'n kort beskrywing om lesers 'n aanduiding te gee
waaroor die boek handel. Kontak my as jy dalk meer besonderhede verlang.
-
Sommige boeke is op die oomblik uitverkoop en nie
beskikbaar nie. Kontak my gerus as jy sou belangstel in so 'n boek en ons kyk
of daar iets aan gedoen kan word.
-
Ek gee hieronder 'n lys van Boekwinkels waarvan ek
weet, waar die boeke bestel of gekoop kan word. Weer eens - as jy nie regkom
nie, e-pos my asseblief.
-
Die boeke is rofweg onder prenteboeke (4-6 jaar)
kinderboeke (7-11 jaar) en jeugboeke (12 jaar en ouer) verdeel. Hierdie
verdeling is arbitrêr en net bedoel om lesers 'n aanduiding te gee vir watter
ouderdom kind dit moontlik geskik kan wees. Kinders se lees kan nie begrens
word nie - hulle lees wat hulle wil!
-
Indien jy sou belangstel in enige van die BUNDELS wat
in my PUBLIKASIELYS op my CV (KYK by MARTIE) verskyn -
e-pos my gerus vir meer besonderhede.
-
ENIGE boekwinkel BEHOORT vir jou die boek van jou keuse
te BESTEL, as hulle dit nie in voorraad het nie. DRING ASSEBLIEF DAAROP AAN.
WAAR OM DIE BOEKE IN DIE HANDE TE KRY
-
ENIGE Boekwinkel
-
BOEKEHUIS (MELVILLE, JOHANNESBURG) - 011 432 3609/ 011
482 6097
-
http://www.kalahari.net
ELEKTRONIESE BOEKWINKEL
-
ON THE DOT (POSBESTELLINGS) - TOLVRY: 0800220224
-
PROTEA BOEKEHUIS (PRETORIA) - 012 362 5683 (kontak vir
besonderhede oor ander takke)
-
THE BOOKSHOP (TYGERVALLEI -SENTRUM) - 021 914 1346/7
(kontak vir besonderhede oor ander takke)
-
WORDSWORTH (SOMERSET MALL) - 021 852 5516/7 (kontak vir
besonderhede oor ander takke)
-
DIE BOEKSENTRUM (KAAPSTAD) - 021 406 2118
-
EXCLUSIVE BOOKS - SKAKEL hulle HOOFKANTOOR op 011 803
3773 en hoor van takke in jou omgewing. Daar is BAIE.
-
EX LIBRIS (STELLENBOSCH) 021 886 6871/2
PRYSWENNERS
|